BOERE VERLOOR MINDER VEE DANKSY MONITERING
Jun 25, 2021
2 minutes
– FREDALETTE UYS
FOTO: NWKV
DIE veebedryf het waardevolle lesse geleer deur die program wat moniteringsplase reg oor Suid-Afrika behels. Mnr. Niel Viljoen, roofdierspesialis vir die veebedryf, beskryf die afname in die getal vee wat verloor is as “’n waarlik merkwaardige gebeurtenis”. Die vordering in vee- en roofdierbestuur is vermag danksy eksperimentering, opleiding en navorsing.
Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV)
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days