Landbouweekblad

Grootse poging om vrugtevlieë langs Oranjerivier hok te slaan

Soggens hier van 03:30 se kant af is middels gemeng, pompe nagegaan en helikopters volgemaak. Skuins ná 05:00 was vlieëniers gereed om op te styg om vernietigende vrugtevlieë te gaan beveg in die grootste behandelingsprojek in sy soort in Afrika.

Gebiedswye geïntegreerde plaagbestrydingsprogramme word wêreldwyd aanvaar as ’n doeltreffende en billike manier om plae, soos die vernietigende Mediterreense vrugtevlieg (Ceratitis capitata), te bekamp.

Die tafeldruifbedryf het in die 2012-’13-produksiejaar die eerste keer lugbespattings oor 2 646 ha in die Noord-Kaap onderneem. Dit het intussen gegroei tot sowat 17 495 ha en die bedryf het oudergewoonte in November en Desember vier lugbespattings gedoen.

In Januarie vanjaar kon die gebied se rosyntjieboere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo