Huisgenoot

Nuut op die rakke

HIER VERLAAT EK JOU

Deur MIRIAM TELANIE (Human & Rousseau, R205*)

“Ek is oorspronklik van Beaufort-Wes in die Groot-Karoo. Nadat ek 10 jaar in die Kaap gewoon en gewerk het, wou ek graag die twee areas in ’n manuskrip bymekaar uitbring. My ervarings op die platteland was net so uniek en uitsonderlik soos my tyd in Kaapstad. Natuurlik wou ek ook die hegte familiebande van ons plattelanders in ink verewig.”

So vertel Miriam Telanie, ’n onderwyseres in George, oor die ontstaan van haar. “Ek was van kleins af ’n ywerige leser. So het die skryfgogga my gebyt, want ek het begin glo ek kan self ook boeke skryf as ek my daarop sou toelê.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related