Landbouweekblad

BELEGGING IN PRODUKSIE-AANLEG GEE DAGGABEDRYF HUPSTOOT

INDIEN die regering doeltreffende raamwerke vir die medisinale én ontspanningsgebruikdaggabedryf kan ontwikkel, sal tientalle klein en mediumgroot boerderye toegang kry tot ’n groeiende, winsgewende bedryf.

Die regering se gesloer hiermee beteken egter dat daar vir bykans niemand buiten enorme multinasionale maatskappye geleentheid is om die wêreldwye, winsgewende ekonomiese geleenthede in hierdie bedryf te benut nie.

Nadat die bedryf jare lank bykans dood was, het die Suid-Afrikaanse reguleringsowerheid vir gesondheidsprodukte (Sahpra) in Februarie vanjaar ’n paar produksielisensies toegeken en dit het lewe in die bedryf geblaas.

Goodleaf Wellness,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related