Finweek - Afrikaans

OORDINK JOU AFTREEOPSIES

die groot vraag vir mense aan die vooraand van aftrede is: Moet ek met my aftreegeld ’n gewaarborgde inkomste koop (lewensannuïteit) of die markte aandurf (lewende annuïteit)? Die Covid-19-pandemie het lewensannuïteitkoerse aanvanklik bevoordeel, met die koste van ’n inkomste van R5 000 per maand wat van sowat R900 000 in Februarie verlede jaartot net meer as R700 000 teen einde Maart verlede jaar gedaal het, volgens Sanlam-data. Die prys het nou na die vlak van Februarie verlede jaar teruggekeer.

Die hoofdryfkrag van die prys van ’n lewensannuïteit is langtermyn-rentekoerse (of die langer punt van die effekteopbrengskoers). Toe Suid-Afrika se skuld in die markineenstorting van Maart verlede jaar verkoop is,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related