Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

SEMENTPRODUSENTE

Beter vooruitsigte vir PPC en Sephaku

ephaku en PPC, albei sementprodusente, het hul finansiële resultate vir die jaar geëindig 31 Maart op onderskeidelik 24 en 21 Junie uitgereik. Albei maatskappye is in ’n baie beter toestand as in 2020. Vir PPC en die probleme met sy werksaamhede in die res van Afrika was dinge verlede jaar so beroerd dat ’n regteuitgifte waarskynlik gelyk het. Uiteindelik is dit egter afgeweer. Dit lyk of ander lande weer in SA begin sement stort het, maar ’n sterker rand behoort dit te beperk en selfs tot onbeduidende vlakke te verlaag. PPC het ’n wesensverdienster per aandeel (WVPA) van 3c aangekondig, maar dit behoort in die huidige jaar tot einde Maart 2022 vinnig tot sowat 50c te herstel. Dit plaas die aandeel op ’n verwagte prys-verdienste-verhouding (p/v) van sowat sewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Hou Dit Eenvoudig
ek het onlangs saam met ’n paar beleggers koffie gedrink wat ongeveer tien jaar gelede begin belê het (o ja, alles ooreenkomstig die Covid-19-reëls). Ons het oor ditjies en datjies in die beleggingswêreld gesels, maar toe neem die gesprek ’n interess
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde