Finweek - Afrikaans

Landbou-uitvoere steun SA handelsbalans

n 2020 het die algehele waarde van landbou-uitvoere met ongeveer 18% tot R169,2 miljard teenoor 2019 se R143,2 miljard gestyg. Syfers van die Internasionale Handelsentrum (ITC) dui boonop daarop dat die waarde van Suid-Afrika se landbou-invoere van R95 miljard in 2019 slegs tot R97,9 miljard in 2020 gestyg het – ’n geringe toename van 2,9%. Dus was die sektor se positiewe handelsbalans van R71,3 miljard in 2020 ’n allemintige 47,9% hoër as 2019 se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes