Kunsmatige intelligensie in die werksplek
Jul 09, 2021
3 minutes
Deur Johan Fourie
![f0005-03](https://article-imgs.scribdassets.com/9c224fohxc8segg2/images/fileUWO285AI.jpg)
![f0005-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9c224fohxc8segg2/images/fileYQUCS6R2.jpg)
en van die groot eksistensiële vrae van ons tyd is seer sekerlik: Sal kunsmatige intelligensie (KI) my plek by die werk oorneem? Die goeie nuus vir diegene wat saans daaroor wakker lê, is dat dit (nog) nie gebeur nie. Vier van die wêreld se vooraanstaande ekonome, Daron Acemoglu, David Autor, Jonathan Hazell en Pascual Restrepo, het onlangs ’n NBER-navorsingsdokument gepubliseer wat vra of die robotte reeds oorneem.
Om dit te beantwoord, wys hulle eers dat daar tussen 2010 en 2018 ’n vinnige toename in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days