Drie aandele in ontluikende markte om dop te hou
Jul 09, 2021
3 minutes
Deur Feroz Basa
![f0027-02](https://article-imgs.scribdassets.com/1d9m54h30g8segg4/images/fileYI24KI58.jpg)
![f0027-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1d9m54h30g8segg4/images/file4STKOMMZ.jpg)
wat het ’n kruidenierswaregroep inTurkye, ’n welvaartbestuurder in China en ’n farmaseutiese groep in Mexiko gemeen? Dis almal hoëgehaltemaatskappye wat billik gewaardeer is en goed bestuur word. En dit maak hulle drie van my gunstelingaandele.
Ondanks makro-ekonomiese teenwinde op kort termyn, is ontluikende markte in ’n opwaartse siklus noudat inentings teen Covid-19 wêreldwyd aktief begin het en die mark se aandag na die handelswêreld se heropening en medium-tot langtermynstrukturele groeimoontlikhede verskuif, wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days