SA se telekom-aandele toon waarde
Jul 09, 2021
2 minutes
Deur Paul Marais en Amy Degenhardt
![f0020-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5ai8jv9jr48seggt/images/file2T39V2P2.jpg)
ie jaar 2020 was die jaarwaarin jy “jy-is-gedemp-werkervarings ervaar het en waarin jy ‘ge-google’ het, “Wat is 5G?”, volgens Suid-Afrika se vyf vrae wat die meeste gevra is. Namate werk van die huis af en die tuisonderrig van skoolwerk met elke nuwe inperkingsvlak verleng is, het ons gesoek na vinniger, goedkoper datakonnektiwiteit en tegnologiese vordering om die nuwe afstandswerk, skoolgaan en vermaaklikheidsomgewing te steun.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days