Finweek - Afrikaans

NAMIBIË BEWEEG NA DIE MIDDELPUNT VAN GROEN-METAALONTGINNING

dieCactus Coffee Shop het ’n vyfster-gradering opTripAdvisor, ’n aanlyn reisonderneming. Dié winkel is geleë op die hoek van Old GolfCourse-weg en Derdelaan in Uis in Namibië onderweg na die beroemde Etoshawildtuin, en sy cappuccino en soetgoed is ’n klein voorbeeld van hoe die Uis-streek nuwe ekonomiese stukrag gekry het.

Wat is die rede hiervoor? Dit is die heropening van ’n tinmyn wat in die1950’s deurYskor bedryf en ongeveer 40 jaar later gesluit is te midde van ’n swak tinprys.

Deesdae is tin een van die vele metale wat wêreldwyd ’n opskudding veroorsaakweens hul vermoë om die wêreld te help met ontkoling. Die belangrikheid hiervan kan nie oorbeklemtoon word nie. In teenstelling met die vorige supermetaalsiklus, wat gedryf is deur die verstedeliking van die Chinese ekonomie, en dus verband hou met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Hou Dit Eenvoudig
ek het onlangs saam met ’n paar beleggers koffie gedrink wat ongeveer tien jaar gelede begin belê het (o ja, alles ooreenkomstig die Covid-19-reëls). Ons het oor ditjies en datjies in die beleggingswêreld gesels, maar toe neem die gesprek ’n interess
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde