Finweek - Afrikaans

Die stukrag van sentrale banke se goudaankope kan langer duur

mdat die subprima-verbandleningskrisis van 2007 heelparty tekortkominge in die Basel II-finansiële regulasies aan die lig gebring het, het lede van die Basel-komitee vir Banktoesig tussen 2008 en 2009 aan Basel III begin werk, wat in November 2010 goedgekeur is. Eenvoudig gestel is laasgenoemde ’n stel internasionale bankregulasies wat spesifiekterwille van bestendigheid in die internasionale finansiële stelsel ontwikkel is. Dié regulasies was oorspronklik bedoel om tussen 2013 en 2015 in werking te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes