Naspers, Prosus toon sterk winsgroei
Jul 09, 2021
2 minutes
Deur Jaco Visser
beheermaatskappye sukkel gewoonlik om die gaping tussen hul netto batewaarde en die verhandelingsprys op die beurs te verminder. En dit is ook die geval met Naspers* en sy filiaal Prosus.
In ’n tweeledige stap om die aansienlike diskonto waarteen Naspers en Prosus teen hul tegnologiebelaaide bates verhandel, te takel, het hulle in Novemberverlede jaar’n aandeleterugkoop aangekondig. Teen die einde van Junie het Prosus altesame $1,37 miljard
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days