Finweek - Afrikaans

Vat die pad met die Mazda CX-30

kyk, niemand kan sê dat die Mazda CX-30 nie die koppe laat draai nie.

Die Mazda CX-30 is tussen sy twee sportnuts-sibbe, die kleiner CX-3 en die groter CX-5, geposisioneer, en val dus in die kompakte segment. Dis ’n intens mededingende deel van die mark, so hier moet jou aanbod foutloos wees. Hierdie deelnemer staan uit ten opsigte van voorkoms, kenmerke, bougehalte en afwerking. Maar is dit genoeg om die kopers in te katrol? finweek het ’n week met die motor deurgebring om uit te vind.

Die splinternuwe Mazda CX-30 kom in drie afwerkingsvlakke: Active, Dynamic en die boonste model in die reeks, die Individual, wat die een is wat onder hande gehad het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes