Vra nóg ’n keer
Jul 09, 2021
3 minutes
DEUR LEZAANE JANSE VAN RENSBURGH.
![tvplusafri210715_article_030_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/6s89gqnjb48ss30l/images/fileCW773ETX.jpg)
![tvplusafri210715_article_030_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/6s89gqnjb48ss30l/images/fileF484UY9R.jpg)
Die pad na die liefde is lank en verraderlik, en Connie (Quinne Brown) en André (Marcus Muller) kan albei daarvan getuig. Met persoonlike traumas wat gedurig opduik, gereed om enige vooruitsig van geluk te bederf, moet die paartjie met hand en tand veg om hul verhouding aan die gang te hou. Maar hul harde werk is uiteindelik be-loon toe, ná maande se wag, André weer die groot vraag gevra het.
AANGETROKKE
Ondanks die aan-af verhouding erken Quinne Connie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days