TV Plus Afrikaans

Militêre flieks

Hier is jou marsbevele reguit na die stroomdiens Showmax om biografiese militêre flieks oor die Amerikaanse weermag en sy oorloë teen alles, van terreur tot diktators. En die ergste is – of dit soldate is wat om hul lewe veg, of die owerhede se onkunde wat blootgelê word – alles wat jy sien, is werklik!

THE OUTPOST (2020)

Hierdie biografiese oorlogsdrama speel by die Combat Outpost Keating af. Dis aan die noordelike grens van Afganistan in ’n afgeleë dorpie aan die voet van die berg . . . en belangriker, dit maak die Amerikaanse troepe wat daar gestasioneer is, maklike teikens. Dit speel in 2006 af tydens Operasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related