TV Plus Afrikaans

Ongemaklike dilemma

Die liewe Lulu (Ansu Visser) beland telkens in ’n ongemaklike situasie waaruit sy haar nie maklik kan wikkel nie.

Die spontane, hoogswanger kelnerin moes onlangs halt roep toe haar eksverloofde, Simon (David Louw), wie se baba sy verwag, en sy swanger meisie, (Christel van den Bergh), hard probeer het om as die peetouers van Lulu se ongebore dogtertjie gekies te word. Maar nou bevind sy haar in ’n groter penarie: Simon se baasspelerige ma, Yvonne (Karin Retief), sit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related