Huisgenoot

SY OUERS GEKANT TEEN TROUE

V Ek en my verloofde het onlangs ná ’n verhouding van ’n paar jare verloof geraak, maar sy ouers het nie baie goed op die nuus reageer nie. Hulle het my en my hele familie beswadder.

Ek het geweet hulle hou nie baie van my nie, en het van die begin af my afstand gehou om te keer dat ek iemand ongemaklik laat voel. Nou raak hul geboelie ál erger. My verloofde het hulle baie mooi gevra om sy keuse te respekteer, maar dis glad nie wat hulle doen nie. Help, asseblief.

K op D

A Boelies se hele voortbestaan hang

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related