TV Plus Afrikaans

Geheime en wantroue op die plaas

Spoorloos: Steynhof

Seisoen 3 Dinsdae kykNET (*144) 20:00

Jane de Wet (24) maak sommer met die intrapslag ’n indruk op kykers en dis nie net haar toneelspel nie (soos in die dramareeks The Girl From St. Angnes, 2019-nou), maar ook haar voorkoms. Haar groot blougroen oë wek die indruk dat dit diep in iemand se siel kan kyk, byna vreesaanjaend – en juis daarom pas die rol van Adri van Tonder in die nuwe seisoen van die raaiselagtige antologiereeks Spoorloos (Franci Swanepoel, mede-aanbieder van leefstylreeks Fiësta, 2001-nou) is nie haar biologiese ma nie, en Adri is eintlik as 6 maande oue baba van die luukse Steynhof-plaas ontvoer die nag wat haar biologiese ouers vermoor is. “Die grond het onder Adri se voete meegegee toe sy besef haar ma is nie haar regte ma nie,” sê Jane. En om die waarheid van haar heenkome te ontdek is nou Adri se eerste prioriteit, maak nie saak watter geraamtes dit ontbloot nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Nuwe Vennootskap
Net wanneer ons gedink het ons is klaar met die booswig Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) en al haar drama toe sy in September vanjaar in ’n inrigting opgeneem is, kom haar voormalige handlanger Emile (Christian Bennett) en maak amok in Arendsvl

Related