Huisgenoot

FILEXA SE TROU-FEES

’N SEPIETROUE is altyd ’n spoggerige affêre, maar twee? Dis die kersie op die koek.

Kykers van 7de Laan was dus verheug toe hulle hoor die Laan se gewilde dokterspaar, Alexa Welman en Fikani Chauke, gaan eindelik afhaak; en dít tydens twee seremonies oor drie dae heen.

Maar dit was so hittete of daar was géén bruilof nie. Die afgelope paar weke het die paartjie koppe gestamp omdat Fikani lyf wegsteek en nie met die troureëlings help nie – en enkele dae voor die troue wou Alexa kop uittrek!

Miskien, het sy gesê, moet hulle albei eers tyd neem om dinge te oordink sodat hulle nie te haastig trou nie. Maar die liefde oorwin, en ná

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related