JEL ‘OES’ VOG, KAN DROOGTE EN HONGERTE TAKEL
Jul 09, 2021
2 minutes
FOTO: NUS-UNIVERSITEIT
Navorsers in Singapoer het ’n sonkraggedrewe, volledig geoutomatiseerde toestel genaamd SmartFarm ontwikkel om vog in die lug te “oes”. Die geheim daaragter is ’n kopergebaseerde jel wat vog baie goed aantrek.
Die jel haal snags vog uit die lug wanneer relatiewe humiditeit hoër is. Die vog word dan bedags as water
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days