Landbouweekblad

Soms is dit beter om te swyg

MANIE se regsvriende fluister in sy oor dat dit ’n taktiese fout was van die georganiseerde landbou om pertinent navraag te doen om duidelikheid te kry of veilings van vee ingesluit was in die verbod op veilings wat saam met die nuwe inperkingsmaatreëls afgekondig is.

Daar was reeds regulasies vir veeveilings wat op 30 Julie verlede jaar in die Staatskoerant afgekondig is wat dit duidelik gestel het dat veeveilings toegelaat word. Die laaste paragraaf van die kennisgewing het gesê dit is die regulasies wat geld so lank die ramptoestand duur.

As die vrae oor veeveilings nie op die voorgrond geplaas is nie, sou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo