Landbouweekblad

Staat kan nie grondsepter swaai!

Die ad hoc-komitee wie se taak dit is om artikel 25 van die Grondwet te wysig, moes sy verslag op 31 Mei aan die parlement voorgelê het, maar het uitstel tot einde Augustus gekry. Die rede? Politieke partye binne die komitee het meer tyd gevra om te beraadslaag oor hoe die wysigingswet moet lyk.

Die wysigingswet wat vir openbare kommentaar gepubliseer is, het by die komitee se oorspronklike mandaat gehou, naamlik om dit “duidelik” te maak dat billike en regverdige vergoeding vir onteiening nul kan wees. Daar was egter nou versoeke vir ’n wysiging wat alle grond onder die kuratorskap van die staat sal plaas – daarom die nodigheid vir verdere beraadslaging. Dit is problematies, en ons verduidelik hoekom.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o