Huisgenoot

SOOS ’N VARK IN PALESTINA

KWOU nog altyd ’n vark gehad het. Ek het in die 1990’s ’n foto van George Clooney met sy troetelvark gesien en ek het daar en dan besluit ek wil ook een hê. My eerste vark het ek in 2004 by my eksman gekry. Ons het hom Winston gedoop. Winston is steeds met ons en hy is my hart se punt.

Ek het nog altyd ’n sagte plek vir diere gehad, en iets omtrent ’n vark het my net betower. Hulle is sulke intelligente en interessante diere. Hulle is die vierde slimste diere in die wêreld.

Dit is eintlik ’n wonderlike ervaring om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related Books & Audiobooks