Huisgenoot

WAT IS JOU STRESTIPE?

‘NMENS kan nie van stres ontsnap nie. Dit is ’n onvermydelike deel van die lewe. Nou is die lewe nog stresvoller as gewoonlik weens die pandemie en inperking.

Daar is meer snellers – ons is angstig om siek te word, ons is bekommerd oor geliefdes, jy werk van die huis af terwyl jy na kinders moet omsien, en dan is daar spanning oor geldsake weens aflegging of ’n salarisvermindering, om maar ’n paar te noem.

Ons word ook met ’n stroom nuus en inligting oor covid-19 gepeper. Facebook loop oor van kennisgewings. Tegnologie het ons lewe so binnegedring dat baie van ons nou meer van ons af tyd op ons foon of tablet deurbring as saam met ons maat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related