Maak tyd vir opvolgbeplanning
Jul 16, 2021
2 minutes
PIET SWANEPOEL
Vir ’n familieboerdery om op lang termyn volhoubaar te wees, is daar ’n aantal aspekte waaraan vroegtydig aandag gegee moet word.
Die eerste is gewoonlik om ’n opvolger, waarskynlik een of meer van die kinders, te identifiseer. Die eerste ding wat hier in berekening gebring moet word, is of die boerdery meer as een gesin sal kan dra. Neem ook kennis van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days