Hawaii se twee kante
Jul 23, 2021
2 minutes
DEUR KASHIEF ACHMAT.
![tvplusafri210729_article_022_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2fqfmuu4g8tn055/images/file3KDNUL98.jpg)
Hawaii Five-0 Seisoen 5 weekdae e.tv (*194) 20:30 (begin Woensdag 28 Julie)
Die son, strande, mooi mense en ’n wegbreekparadys. Dís die goed waarmee die tropiese eilandgroep Hawaii altyd vereenselwig word, maar in die aksiereeks Hawaii Five-0 (2010-2020) sien ons ook die misdaad en donker kant van die eilandgroep. Die Five-0-span, wat die taak het om misdaad te beveg, het in seisoen 5 ’n heel nuwe stel probleme –
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days