TV Plus Afrikaans

Bugs en kie herleef

Toe die Emmy-bekroonde animasiereeks Uncle Grandpa (2013-2017) tot ’n einde gekom het, het Cartoon Network die reeks se skepper en bestuurder, Peter Browngardt, vrye keuse gegee in wat hy volgende wil aanpak. Hy het gevra om die klassieke lawwe, maltrap, klugtige komedie van die Looney Tunes-strokiesverhale terug te bring. Dis ’n reeks wat reeds sedert die 1930’s in die rondte is – animasie soos waarna oumagrootjie gekyk het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related