TV Plus Afrikaans

Dieredokters

Dr. Terrence (T) Ferguson en dr. Vernard Hodges is beste vriende sedert hulle mekaar in die laat 1990’s aan die Tuskegee-universiteitskollege vir veeartsenykunde in Alabama, VSA, ontmoet het. Vir die afgelope 20 jaar bestuur hulle die Critter Fixer Veterinary Hospital in Bonaire op die platteland in Georgia. Hulle word ontbied om plaasdiere op kleinhoewes te behandel, soos troeteldiere van hamsters tot perde; die plaaslike wilde diere, insluitende uitheemse diersoorte; asook kamele. In hul realiteitsdokkiereeks

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related Books & Audiobooks