TV Plus Afrikaans

Die Man en sy monster

Reyka Seisoen 1 Sondae M-Net (*101) 20:00

M-Net se jongste Afrika-misdaaddrama, die reeks Reyka, het kykers op die punt van hul stoel gehad toe die eerste episode onlangs uitgesaai is. Daar was aksie, drama en spanning, maar die een ding wat kykers geboei het, is Reyka (Kim Engelbrecht, Marlize DeVoe van 2017-2018 in die superheldreeks The Flash, 2014-nou) se vreemde verhouding met haar ontvoerder Angus Speelman (Iain Glen, Jorah Mormont in die fantasiereeks Game Of Thrones, 2011-2019).

Speelman het Reyka ontvoer toe sy 11 jaar oud was en oor meer as vier jaar het hy haar vertroue gewen, haar gemanipuleer, haar vaderfiguur geword en haar seksueel aangerand tot sy weggehardloop het toe sy 16 was. Hy is later gevange geneem en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related