Mev. Dominee
Jul 23, 2021
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri210729_article_027_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5nyeccatmo8tn0je/images/fileS7OARXG5.jpg)
![tvplusafri210729_article_027_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/5nyeccatmo8tn0je/images/fileE3A4LV4D.jpg)
As daar een mens is wat deur dik en dun bankvas agter Siya (Gantane Kusch) staan, is dit sy meisie, Danni (Vashti Prins). Sy was daar toe Siya gesukkel het met drank ná die openbarings oor sy verkragting en sy hofsaak (in Februarie), en sy was daar toe Siya besluit het om ’n pastoor te word (in April) en by die kerk begin werk het. In Julie het Danni selfs met die kerkdans uitgehelp, maar die geleentheid
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days