SA Hunter/Jagter

VEILIG DEUR DIE HINDERNISSE!

Daar is ’n goue reël wat alle 4x4-skole wêreldwyd vir hulle studente leer: “So stadig as moontlik, so vinnig as nodig, behou momentum.” Daarmee saam is daar ’n paar reëls wat jou hierdie jagseisoen uit die moeilikheid gaan hou as jy dit wel toepas.

As jy nie die plaas ken nie, stop die voertuig voor jy oor ’n hindernis ry. Loop dan oor die hindernis om jou lyn en roete te bepaal. Op dié wyse kan jy oor die hindernis kom met die kleinste risiko van gevaar of skade aan die voertuig.

Moenie die koppelaar laat gly nie; gebruik eerder ’n laer rat sodat die voertuig stadig oor die hindernis beweeg. Skakel eerder vroeër oor na 4x4-laespoed-bestek as wat jy ’n hindernis binnegaan, vassit en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Hunting Grey Ghosts And Trout
Nostalgia can creep up on you unnoticed. As a geoscientist, I have always been highly observant and aware of my surroundings when doing fieldwork. The same goes for hunting, but it can become a hefty liability while yearning for “the good old days”.
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks