Simon se wenke
![f0020-02](https://article-imgs.scribdassets.com/43pwkds1hc8tovyv/images/fileIX7D8BF7.jpg)
NEDBANK
![f0020-01](https://article-imgs.scribdassets.com/43pwkds1hc8tovyv/images/file1AZXQ5MA.jpg)
Werk van die huis af
Nedbank het ’n werk-van-die-huis-beleid (WVH-beleid) aangekondig wat ná die pandemie in werking gestel sal word. Die bank verwag dat 60% van die personeel elke dag op kantoor sal wees, wat twee dae van WVH elke week beteken. Ons sien dat verskillende maatskappye plaaslik en wêreldwyd verskillende beleide volg, met Apple op die uiterste met slegs twee weke van WVH elke jaar, terwyl ander Amerikaanse tegnologiemaatskappye buigsamer WVH-skedules vir personeel wil aanneem. Dit beteken dat praatjies oor die dood van kantore onlangs baie oordrewe was, maar dit beteken ’n laer vraag na kantore in die komende jare, aangesien daar ’n oorskot ruimte in huidige spasie is.
QUANTUM
Hou fyn dop
n Jaar gelede was daar groot opgewondenheid oor Quantum Foods toe Zeder sy aandeelhouding verkoop het. Astral Foods het ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days