Die redakteur sê
Jul 23, 2021
3 minutes
JACO VISSER
![f0004-01](https://article-imgs.scribdassets.com/8bln8hkbi88tow24/images/fileOBGRXCT6.jpg)
ie storie van vernietiging en vernuwing is so oud soos die mensdom. In die Noorse mitologie staan dit as Ragnarök bekend. Dit is die oomblik wat al die ys- en vuurreuse (kom ons verwys na hulle as die skobbejakke) saamstaan teen die gode (die goeie ouens) en kop-teen-kop gaan in die grootste geveg ooit. Die uiteinde van Ragnarök is dat die wêreld onder water is. Wanneer die water terugtrek, is daar net
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days