Landbouweekblad

‘Gewone’ mense staan op

TERW YL plunderaars hulself in KwaZulu-Natal en Gauteng gehelp het aan luukse TV-stelle en op plase hoenders gesteel en brande gestig het, moes melkboere aanhou koeie melk, al kon tenkwaens nie die melk kom oplaai nie.

Duisende liter melk moes net so weer uit tenks gelaat word. Te midde van dié frustrasies het gewone mense na vore getree om te help. ’n Baie aangedane melkboer het aan Manie se kollega vertel hoe mense wat nog nooit eens op sy plaas gewerk het nie, kom help brande blus het.

Sosiale media was vol verhale oor taxi-eienaars wat winkelsentrums opgepas het. Taxi-eienaars het duidelik, soos dit goeie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related