’n Blink, digitale toekoms
Jul 23, 2021
3 minutes
JACO MAASS
![landbouza210729_article_084_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/714m5j6h8g8tow87/images/fileP5DZH6L4.jpg)
Ondanks die landboubedryf se vereistes om meer te produseer, sal veeboere dit op ’n omgewingsvriendelike, volhoubare manier moet regkry. Die Verenigde Nasies se Voedselen-landbou-organisasie het in 2006 ’n verslag bekend gestel wat toon dat die veebedryf een van die drie grootste bydraers tot omgewingsprobleme is. Die veebedryf gebruik ’n derde van die landbougrond ter wêreld en 8% van die beskikbare vars water.
PRESISIE-VEEBOERDERY
Optrede is nodig as, soos voorspel, vleisproduksie van nou tot 2050
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days