Disco word liggies opgekikker
Jul 30, 2021
2 minutes
Die jongste Land Rover Discovery – nou in sy derde gedaante – is vroeg in 2017 bekend gestel, en soos wat die gebruik is onder motorvervaardigers, is dit ná 5 jaar tyd vir sy eerste ontrimpeling.
Die 2021-model het nuwe LED-stroke in sy hoofligte wat nou ononderbroke is en meer afgerond lyk as sy voorganger se LED-dagryligte. Die voorbuffer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days