Weg! Ry & Sleep

Dis heerlike lente

Met die dae wat weer langer word en temperature wat styg, gaan Suid-Afrikaners hopelik binnekort weer begin koers kies na ons land se ongelooflike oorde, natuurreservate en kampplekke.

Hier is tien items wat die nuwe kampseisoen ’n selfs beter ervaring sal maak.

NATUREHIKE-HANGMAT

Knip ’n uiltjie

Hoekom jou geld mors op van die goedkoper aanbiedinge as jy weet hierdie een gaan jou ’n leeftyd hou? Hy word van hout, seil en tou gemaak en kom met twee verstelbare kettings waarmee jy hom presies kan laat pas op die plek waar jy wil ontspan.

Hy is 3 m lank, 900 mm op sy breedste punt en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related