Landbouweekblad

Beplan jou geldsake reg met kundige advies

Vir die boer sal ’n goeie finansiële plan tipies ’n beleggingsplan, buitelandse plan, boedelbeplanning en ’n familiebesigheidplan insluit.

Volgens mnr. Willem Lategan is hoe jy jou geld toewys, belangrik. Daar is drie maniere van toewysing, waarvan batetoewysing die eerste is.

“Jy kan byvoorbeeld ’n portefeulje hê wat 60% in aandele, 30% in rentedraende produkte en 10% in eiendom belê is. Op lang termyn is dit hierdie batetoewysingsbesluit wat hoofsaaklik jou beleggingsopbrengste aandryf.

“Geografiese toewysing is die tweede belangrike oorweging. Dit is as jy byvoorbeeld 50% van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related