Landbouweekblad

APPÈLHOF SÊ PROKON MOET TARIEWE HERSIEN

IN ’n rigtinggewende uitspraak oor die staat se toenemende gebruik van private gevolmagtigdes om inspeksiedienste namens hom uit te voer, het die appèlhof beslis dit is wel grondwetlik toelaatbaar en tariewe mag daarvoor gehef word.

Die hof het egter benadruk dat ’n hoë vlak van betekenisvolle oorlegpleging met alle betrokkenes nodig is om tariefstrukture te bepaal.

Die appèlhofsaak het voortgespruit uit ’n vroeëre beslissing van die hooggeregshof in Pretoria oor die departement van landbou, grondhervorming en landelike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo