Landbouweekblad

Kwartels in die woestyn – van Israel tot die Namib

Dit is dalk onkonvensioneel, maar met die regte bestuur en harde werk kan ’n kwartelboerdery tot ’n baie suksesvolle boerdery groei, sê Melinda Horn van die plaas Valencia in die Arandis-omgewing in die sentraalweste van Namibië, waar sy en haar man, Francois, boer.

Francois, wat as meganiese ingenieur in Pretoria gewerk het, het in 2008 na sy geboorteland teruggekeer waar sy ouers toe nog geboer het. Melinda was voor hul troue ’n huishoudkunde- en verbruikerstudieonderwyseres aan die Hoërskool Fochville. Indien mense haar destyds sou vra of sy in die Namibwoestyn wil gaan woon, sou sy onomwonde antwoord: Nóóit.

Maar soos almal weet, is nooit ’n lang tyd, en nou is Melinda ingeburger in die Namib met ’n kwartelboerdery wat haar en haar man goed besig hou. Francois boer ook met Simbra-beeste in die Tsumeb-omgewing.

Die lang droogte, wat steeds nie gebreek is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related Books & Audiobooks