Landbouweekblad

INHEEMSE GEWASSE ’N GROOT BATE

PLAASINLIGTING

LIGGING: Stellenbosch en Franschhoek

NAAM EN GROOTTE: Bartinney Wines (40 ha) en Plaisir de Merle (974 ha)

VERTAKKINGS: Wyndruifproduksie, wynkelders, inheemse dekgewaskwekery

JAARLIKSE REËNVAL: Sowat 1 200 mm per jaar, waarvan 1 000 mm van April tot Augustus

KORTOM

■ Keurbome werk uitstekend as ’n windlaning in vrugteboorde omdat dit vinnig groei en die grondgesondheid aanhelp.

Helichrysum, oftewel kooigoed, kan goed benut word as ’n dekgewas in wingerde.

■ Inheemse dekgewasse moet plat groei, dormant raak in die somer en vlak wortelstelsels hê.

Oor die afgelope 14 jaar het me. Rose Jordaan die wynwingerdboerdery op Bartinney Wines by Stellenbosch so omgewingsvriendelik moontlik pro-beer maak sonder om die produktiwiteit van die wingerd in te boet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo