MARKTE
Jul 30, 2021
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 11,7%, of $29,34/t(R430,02/t), tot $222,01/t (R3 254/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 72%, of $92,94/t (R1 362/t), hoër. Verwagte pryse: September – $215,34/t (R3 156/t), Desember – $213,77/t (R3 133/t), Maart – R216,68/t (R3 176/t), Mei – $218,18/t (R3 198/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,4%, of R44/t, tot R3 256/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 1,7%, of R57/t, tot R3 397/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 23,3%, of R616/t, duurder, terwyl geelmielies 26,7%, of
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days