Huisgenoot

WANNEER DIE KILO’S NIE WIL VERDWYN NIE …

MIN dinge is so frustrerend soos om alles te doen wat jy veronderstel is om te doen om ’n paar kilogramme af te skud, maar die gewig wil net nie wyk nie.

“Soms is dit nie so eenvoudig soos ‘eet minder as wat jy verbrand’ nie,” sê Tamlyn Maree, ’n gesinsdokter by die Hutton Medical Wellness Centre op Plettenbergbaai. Daar is ’n verskeidenheid mediese toestande wat jou gewig kan laat toeneem en wat gewigsverlies en -bestuur nog ’n groter stryd maak as wat dit reeds is.

Hier is van die algemeenste faktore wat jou verslankingsplanne kan belemmer.

JOU DERMGESONDHEID

Jou dermmikrobioom speel ’n groot rol in baie stelsels in jou liggaam. Hoe beter die balans tussen “goeie” en “slegte” bakterieë in jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related