TV Plus Afrikaans

Terug by die begin

The Last Kingdom

Seisoen 4 Woensdae M-Net (*101) 22:30 (begin 11 Augustus)

Ná 40 jaar weg van sy tuiste, nadat hy as tiener ontvoer is, begin die raadsheer-nou-kryger Uhtred (Alexander Dreymon, Luke in 2011 in die antologie-gruwelreeks American Horror Story, 2011-nou) ’n sending om sy voorvaderlike grond in Bebbanburg terug te eis. Dis nou bekend as Noord-Engeland, en wanneer seisoen 4 van (Joseph Millson, Matthew in die komediereeks Campus, 2011). Aan die einde van seisoen 3 (2018) het (David Dawson, Toby in 2011 in die sielkundige dramareeks Luther, 2010-nou) gesterf en die volke verdeeld agtergelaat. Kort daarna word Aelfric deur die Skotte in ’n hinderlaag gelei en hy verloor die meeste van sy soldate in die oorlog. “Indien daar ’n geleentheid was om op Aelfric toe te slaan, is dit nou,” sê Alexander oor Uhtred se strategie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related