Maak gereed vir die groot skok!
Aug 06, 2021
2 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Spoorloos: Steynhof
Seisoen 3 Dinsdae kykNET (*144) 20:00
“Daar is vir haar gesê om te vlug,” verklap die nuweling-aktrise Annebell Kohl (23) oor haar karakter Liena April in die derde seisoen van die antologiereeks Spoorloos (2018-nou). “Iemand het op daardie donker aand, 15 jaar gelede toe (Benjamin le Roux in die sepie Isidingo, 1998-2020) en(Eloise Clasen, Julia vanaf 2020 in die sepie Binnelanders, 2005-nou, lees meer op ble. 24 en 25), op Steynhof-plaas vermoor is, gesê: ‘Vat die baba en hardloop,’” voeg sy by.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days