TV Plus Afrikaans

TV-BROKKIES

HOU JULLE HOEDE VAS!

Die stroomdiens BritBox maak sy debuut op Vrydag 6 Augustus, en dit beteken ons kan uiteindelik al ons gunsteling-Britse programme kettingkyk, soos die nuutste seisoene van die polisiereekse Line Of Duty (2012-nou), Unforgotten (2015-nou) en Manhunt (2019-nou), asook oorspronklike nuwe reekse soos die misdaaddrama Professor T (2021), en koninklike inhoud soos die dokkie Wedding Of The Century (2021) – ’n “fliek” wat prins Charles en prinses Diana

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Nuwe Vennootskap
Net wanneer ons gedink het ons is klaar met die booswig Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) en al haar drama toe sy in September vanjaar in ’n inrigting opgeneem is, kom haar voormalige handlanger Emile (Christian Bennett) en maak amok in Arendsvl

Related