Verstaan sikliese aandele
Aug 06, 2021
2 minutes
Deur Simon Brown
een van die kenmerke van die markte oor die afgelope twee jaar of so is die opkoms van sikliese aandele. Dit is die moeite werd om dieper na hulle ondersoek in te stel sodat beleggers die moontlike tydsduur en risiko’s verstaan.
Ten eerste is sikliese aandele daardie aandele wat hoog- en laagkonjunktuurtydperke ervaar en wat hoofsaaklik mynbou- en landboumaatskappye is. Die meeste ondernemings het bestendige
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days