Moet die nasionale tesourie herbesin oor artikel 12J-beleggings?
Aug 06, 2021
3 minutes
Deur Chris Hart
![f0030-02](https://article-imgs.scribdassets.com/614fzyr60w8v0t61/images/file2UJEGQSU.jpg)
![f0030-01](https://article-imgs.scribdassets.com/614fzyr60w8v0t61/images/fileMOEU0D51.jpg)
Suid-Afrika se finansiële markte is sonder gelyke in Afrika en hou goed kers vas by dié van menige ontwikkelde mark. Die afgelope klompie dekades het die SA finansiële markte egter futloos geraak. Daar is ’n skaarste aan nuwe noterings op die JSE en kapitaalmarkte word steeds oorheers deur staatseffekte met beperkte krediet. Veral opvallend is dat hulle nie bygebly het by die ontwikkelings en vernuwings van ander mededingende markte nie.
Dit het meegebring dat institusionele beleggers meer vernuwende asook groei- en impakgerigte strategieë
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days