Hoe stories beleggingsvrae beïnvloed
Aug 06, 2021
3 minutes
Deur Amy Power Jansen
mense is skepsels wat wil sin maak uit gebeure. Ons sien patrone waar dit afwesig is; skep gevolgtrekkings waar daar slegs verbintenisse is en meng voorneme in waar daar slegs ooreenstemming bestaan. Om sin te maak, is die rede waarom ons godsdiens sowel as wetenskap het: twee verskillende soorte vrugte van dieselfde boom. ’n Boom waaruit ons kon klim om die ingewikkelde en onderling verbonde wêreld waarin ons vandag woon, te skep.
Belegging en finansies is gebou op ’n mite soos enige ander deel van die menslike lewe. Geld is ’n mite. Ons
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days